Vrymakende Waarhede vir Kidz 2

$5.47 $4.10
0 reviews

Vrymakende Waarhede Volume 2  - 4 Weke Kinderkerk Reeks

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Nederigheid in gebed lei tot genesing. (2 Kronieke 7:14); 

Week 2 - Josef se getuienis. (Romeine 8:28); 

Week 3 - Samuel hoor die stem van die Here (Spreuke 22:6); 

Week 4 - Dawid neem nie wraak nie en vind sy vreugde in die Here. (Psalm 37:4).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.