Collection: Kidzconnectsa: Gratis Kinderkerklesse

Ons wil vir jou 'n seën wees! Hierdie lesse is gratis vir 'n beperkte tyd voordat dit deel word van een van ons kurrikulums vir boodskapreekse in die winkel. 

Dinamiese Praktiese Boodskap Reeks vir Kinderkerk Aanbieding of Dagstukkies vir Laerskool Kinders.