Collection: Kidzconnectsa: Enkel Boodskappe vir Kinderkerke

Welkom by KidzConnectSA se Enkel Lesse vir Kinderbediening! Hier by KidzConnectSA is ons passievol oor die opvoeding van kinders en ons is opgewonde om hierdie fantastiese program vir kinderbediening aan te bied. Ons Enkel Lesse-program bevat 'n boodskep 'n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag. Ons het ook prentjies ingesluit wat jou sal help om die les aan jou kinders in die kinderkerk aan te bied.

Neem asseblief kennis:

Hierdie spesifieke versameling is beskikbaar nasionaal en internasionaal.

Koop met gemoedsrus: Ons wil ons klante verseker dat dit veilig is om internasionaal by ons te koop. Deur PayFast bied ons veilige betalingsverwerking aan vir klante in Suid Afrika asook Internasionaal.