Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Blymoedige Gewer 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Blymoedige Gewer 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Blymoedige Gewer 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.

Die reeks bestaan uit 4 weke: Week 1 - Soek eers. (Matteus 6:33); Week 2 - Blymoedige Gewer. (1 Korintiërs 9:7); Week 3 - Moenie suinig wees nie! (1 Samuel 30:24); Week 4 - Gee met `n omgee hart. (2 Korintiërs 9:10).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

View full details