Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Paspoort in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks

Paspoort in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Gaan in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks is `n dinamiese reeks wat kinders help om God se teenwoordigheid te ervaar. Dit is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.

Elke week het `n verskillende tema: Week 1 - Maak my bekend die pad wat ek moet gaan. (Psalm 143:8); Week 2 - Ons gaan in die Koning se paleis in met vreugde en `n gejuig.(Psalm45:16); Week 3 - Ek sal ingaan na die altaar van God, Na God, My Bron. (Psalm 43:4); Week 4 - Ek sal gaan na die allerhoogste God. Dit is vir my goed om naby aan Hom te wees. (Psalm 73:28).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag. Gaan in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks is `n uitstekende manier om kinders te help om God se teenwoordigheid te ervaar.

View full details