Kidzconnectsa
Roep die naam Van die Here Aan! - Enkel Les
Roep die naam Van die Here Aan! - Enkel Les
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Gebed is belangrik vir Jesus. Tydens Sy aardse bediening het Jesus tyd gemaak om te bid en tot God te roep. Gebed kan ook 'n belangrike deel van ons lewens wees. Ons kan Jesus enige tyd, enige plek, oor enige iets aanroep. Wanneer ons met Jesus praat, aanbid ons Hom.
