Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Vergifnis 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Vergifnis 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vergifnis bring vryheid! Slegte dinge wat ons gedoen het kan ons aftrek in ons gemoed. Ons voel verlig wanneer ons vergifnis ontvang en dit ook aan ander gee. In hierdie reeks leer ons hoe om mekaar te verdra en te vergewe net soos Christus ons vergewe het.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie

Dinamiese Praktiese Boodskap Reeks vir Kinderkerk Aanbieding of Dagstukkies vir Laerskool Kinders

View full details