1
/
of
1
Kidzconnectsa
Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks
Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks is `n perfekte aanbieding vir Kinderkerk, Sondagskool of tyd by die huis met die familie. Die reeks bestaan uit 4 weke boodskappe:
- Lukas 14 Jesus by die aansit-ete Nederigheid in gebed lei tot Genesing.
- Genesis 50 Josef se getuienis.
- 1 Samuel 3 Samuel hoor die stem van die Here.
- 1 Samuel 24 Dawid neem nie wraak nie hy vind sy vreugde eerder in die Here.
Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse en `n gebed vir die dag.
Share
