Collection: KidzConnectSa Enkel Lesse
Welkom by KidzConnectSA se Enkel Lesse vir Kinderbediening! Hier by KidzConnectSA is ons passievol oor die opvoeding van kinders en ons is opgewonde om hierdie fantastiese program vir kinderbediening aan te bied. Ons Enkel Lesse-program bevat 'n boodskep '
n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag. Ons het ook prentjies ingesluit wat jou sal help om die les aan jou kinders in die kinderkerk aan te bied.