Rus kinders toe om Jesus oral te volg—selfs op skool! Dra Sy Teenwoordigheid is ’n leersame 4-week kinderkerk reeks wat kinders help ontdek hoe om God se Woord te gebruik, Jesus se voorbeeld te volg, die Heilige Gees te vertrou en Sy teenwoordigheid te dra waar hulle ook al gaan. Elke week bied Bybelse waarheid in ’n praktiese, kindervriendelike formaat wat geloof bou en identiteit versterk.
Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool of midweek groepe. Ideaal vir kinders tussen 6–12 jaar.
Sluit in:
PDF met 4 volledige lesse · kragverse · gebede · speletjies · twee visuele voorwerplesse per week
Aflewering van Jou Produk
📥 Sodra betaling ontvang is, verskyn jou aflaai-skakel outomaties op die faktuur wat per e-pos aan jou gestuur word. Jou materiaal is onmiddellik beskikbaar.
SKU: VSL25AF