God se Skepping: Die Groot 5 Avontuur

God se Skepping: Die Groot 5 Avontuur

Ontdek wie God is deur die ongelooflike Groot Vyf! Hierdie 5-les kinderreeks gebruik diere soos die leeu, olifant en luiperd om kinders te leer van krag, wysheid, geloof en God se Koningskap. Elke les bevat ’n fokusvers, voorwerplesse, visuele lesse, pret uitdagings en Bybelse waarhede wat kinders se harte aanraak. Vir kinders tussen 6 en 12 jaar. PDF aflaaibare weergawe.
SKU: SKU: KC-G5-2025
R 85,00