1 Petrus 2:17 Eenheid in my Gesin - Enkel Les

1 Petrus 2:17 Eenheid in my Gesin - Enkel Les

Vendor
Kidzconnectsa
Regular price
R 25.00
Sale price
R 25.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie. 



1 Petrus 2:17 NLV “Julle moet alle mense respekteer. Julle moet al die lede van die huisgesin van God liefhê”


Woede kan jou verblind en maak dat jy nie optree met respek teenoor ander nie. Ons moet leer om ons tong dit beheer dit is deel van ons getuienis. Eer lei tot seën. Jou gesin is belangrik vir die Here en dit is sy hart dat ons in vrede en eenheid moet Hom en ook met mekaar moet wees.


Bybelstorie: Eksodus 17 - Die mense kla maar Moses bid.


Kidzconnectsa Enkel Lesse - Koop die beste lesse in ons dinamiese reekse nou as enkel lesse.

Click to edit the product in Ali Orders.
Note: only show for shop owner