2025 – 52-Weeks Avontuur Kinderkerk Bondel
2025 – 52-Weeks Avontuur Kinderkerk Bondel
🎒 Pak saam vir die avontuur en spaar met KidzConnectSA!
Kry ’n volle jaar se lesse met ons 52-Weke Kurrikulum Bundel — ’n versameling van 13 van ons gewildste reekse vir kinders tussen 6 en 12 jaar oud. Elke les sluit i’n Inleiding, Fokus Vers, Gebed van die dag, 3 Swaard-soek verse, ’n Pret ysbreker uitdaging, 'n Bybelles en 2 visuele voorwerplesse in om die waarheid tuis te bring.
Die reekse is in aflaaibare vorm, gereed vir gebruik, en spaar kostbare tyd vir leiers. Ons het slegs 50 beskikbaar teen hierdie spesiale prys. Hierdie aanbod help ons om nog lokale kerke te dien en voort te gaan met die ontwikkeling van lesreekse wat kinders en bedieningsleiers regtig seën.
💛 Ons hart is om die plaaslike kerk te dien, en ons glo hierdie bondel sal vir jou én die kinders wat jy bedien ’n groot seën wees.
Pak saam vir die avontuur, spaar groot, en neem jou kinders op ’n onvergeetlike avontuur deur die Woord!
📚 Reekse wat ingesluit is in hierdie Ongelooflike Avontuur Bundel:
Bou jou huis op die Rots
’n Blymoedige Gewer
Vergifnis
Vrymakende Waarhede 1
Vrymakende Waarhede 2
God se liefde wen
Impak en Invloed
Kinders kan groei in God
Kinders wat Bid
Paspoort in Sy Teenwoordigheid In
Pad na Genesing en Restourasie
Sing vir Hom
Spreek Lewe