Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Blymoedige Gewer 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Blymoedige Gewer 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie. 

Dinamiese 4 Weke Reeks

Week 1 - Soek eers. (Matteus 6:33)

Week 2 - Blymoedige Gewer. (1 Korintiërs 9:7)

Week 3 -  Moenie suinig wees nie! (1 Samuel 30:24)

Week 4 - Gee met 'n omgee hart. (2 Korintiërs 9:10)

In elke les is daar 'n boodskap, 'n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en 'n gebed vir die dag.

 

View full details