Kidzconnectsa
Gaan in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks
Gaan in Sy teenwoordigheid in 4 Weke boodskap reeks
Regular price
R 65.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 65.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.Â
Dinamiese 4 Weke Reeks
Week 1 - Maak my bekend die pad wat ek moet gaan. (Psalm 143:8)
Week 2 - Ons gaan in die Koning se paleis in met vreugde en 'n gejuig.(Psalm45:16)
Week 3 -Â Ek sal ingaan na die altaar van God, Na God, My Bron. (Psalm 43:4)
Week 4 - Ek sal gaan na die allerhoogste God. Dit is vir my goed om naby aan Hom te wees. (Psalm 73:28)
In elke les is daar 'n boodskap, 'n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en 'n gebed vir die dag.
Â
Â
