God se Liefde Wen

$5.47 $4.10
0 reviews

God se liefde Wen! is `n dinamiese reeks wat kinders sal help om die liefde van God te verstaan. Elke week het `n boodskap wat die kinders sal help om die liefde van God te verstaan.

Week 1 - Liefde hou ons bymekaar. Jesus se liefde bring ons saam (Psalm 133:1). 

Week 2 - In God se liefde is daar oorwinning oor sonde.(Romeine 3:23). 

Week 3 - Ware liefde vind ons in die Here. (1 Johannes 4:19). 

Week 4 - Die liefde van die Here skyn in Sy kinders. (Mattëus 5:16).

In elke les is daar `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag. Dit is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.