Jakobus 1:19-21 Wees gou om te luister Enkelles

Regular price R 35.00

Tax included. Shipping calculated at checkout.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.

Die Here roep ons om te luister na Hom en na mekaar. Die Here verseker ons ook dat Hy ons hoor as ons bid. Ons het twee ore om te hoor en een mond. Luister en verstaan bring genesing.

Jakobus 1:19 sê
"Wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie."

Jakobus 1:20 sê
"As jy kwaad is, kan jy nie doen wat God wil hê nie."

Jakobus 1:21 sê
"Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en
aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red."

Sluit aflaaibare les pdf in en hoe kwaliteit prentjies vir aanbieding re om gebruik te word in powerpoint, keynote en aanbiedingsagteware.