Kids Who Pray Sample/ Kinders Wat Bid Voorbeeld

$0.00
0 reviews

Get a free lesson every month 

At KidzConnectSA, we offer a free lesson every month to give you a taste of our high-quality children's ministry curriculum. This free lesson is part of a larger series, giving you a preview of what our full curriculum offers.  


Want the full series? Purchase the complete curriculum to get access to all the lessons and resources for your ministry. For a limited time, enjoy 25% off when you buy the full series this month!  


This month’s lesson pack includes both the Afrikaans and English lesson in one pack, so you can easily use it in both languages.  


Keep checking back every month to download your free lesson and see the latest discount code!


Kry elke maand 'n gratis les!

By KidzConnectSA bied ons elke maand 'n gratis les aan om jou 'n voorsprong te gee in ons hoë kwaliteit kinderbedieningskurrikulum. Hierdie gratis les is deel van 'n groter reeks, wat jou 'n oorsig gee van wat ons volledige kurrikulum bied.  


Wil jy die volle reeks hê? Koop die volledige kurrikulum om toegang te kry tot al die lesse en hulpbronne vir jou bediening. Geniet 'n tydelike afslag van 25% wanneer jy die volledige reeks koop! 


Hierdie maand se lespakket bevat beide die Afrikaanse en Engelse les in een pakket, sodat jy dit maklik in albei tale kan gebruik.  


Hou elke maand in die oog om jou gratis les af te laai 


$0.00
This product does not have any reviews yet.