Kinders wat Bid! Klein Gebede Groot Geloof!

$5.47 $4.10
0 reviews

"Kinders wat Bid" is 'n boeiende 4-week kinderkers-reeks ontwerp om 7-12 jariges te inspireer en bemagtig om 'n lewendige gebedslewe te ontwikkel. In hierdie reeks sal kinders die belangrikheid van gebed leer en die vreugde ontdek van kommunikasie met God.

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Gebedskrygers. (1 Tessalonisense 5:16-18); 

Week 2 - Jesus jou Here Redder en Vriend. (Psalm 145:18); 

Week 3 - Dapper en Brawe Gebede! (Hebreërs 4:16); 

Week 4 - Groei in gebed. (Kolossense 4:2).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.