Kidzconnectsa
2024 Kinderkerkpakket 52 weke+ (Sluit al ons huidige Kidzconnectsa Kinderkerk Kurrikulums in.)
2024 Kinderkerkpakket 52 weke+ (Sluit al ons huidige Kidzconnectsa Kinderkerk Kurrikulums in.)
Couldn't load pickup availability
Kry hierdie ongelooflike Kinderbediening-pakket! Ontvang God se Woord met in 2024! 🌟🎁
Hierdie pakket sluit die volgende materiaal in genoeg vir elke week van 2024 en selfs meer!
4 weke reekse:
1. Blymoedige gewer
2. God se liefde wen
3. Impak en Invloed
4. Jy wen die wat jy dien
5. Onder Konstruksie - Boustene van Geloof
6. Oorwinning - Paasfees reeks
7. Pad na genesing en restorasie Binne en buite
8. Paspoort in Sy teenwoordigheid in
9. Sing vir Hom
10. Spreek Lewe
11. Vergifnis
12. Vrymakende Waarhede Volume Een
13. Vrymakende Waarhede Volume Twee
Ekstra Enkellesse:
1. Dawid se Dilemma - Geloof teenoor Vrees Boodskap (Dawid en Agimelek.)
2. Dawid se genade in die grot - Kies Genade (Dawid en Saul in die grot.)
3. Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap
4. Dawid se Sensus - Reken op God se leiding (Dawid neem 'n sensus.)
5. Dawid se wyse reaksie- Kies Wysheid en Geduld (Dawid, Nabal en Abigajil)
Hierdie Pakket is net Beskikbaar terwyl vooraad hou!
Share
