Onder Konstruksie - Boustene van Geloof

$5.47 $4.10
0 reviews

Onder Konstruksie - Boustene van Geloof 4 Weke Kinderkerk Reeks

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Die boustene van geloof, liefde en genade. (Titus 3:5); 

Week 2 - Die Gereedskap van geduld en deursettingsvermoë. (Jakobus 1:3); 

Week 3 - Sterk stigting in Liefde! (1 Korinthiërs 13:4); 

Week 4 - Voltooi die Meestestuk (Filippense 1:6).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.