Oorwining - Paasfees Reeks 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding

Regular price R 75.00

Tax included. Shipping calculated at checkout.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie. 

Dinamiese 4 Weke Reeks

In elke les is daar 'n boodskap, 'n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en 'n gebed vir die dag.