Pad na genesing en Restorasie

$5.47 $4.10
0 reviews

Pad na Genesing en Restorasie Binne en Buite 4 Weke Kinderkerk Reeks

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - God se genesende krag en aanraking. (Psalm 34:19); 

Week 2 - Emosionele herstel. (Psalm 30:12); 

Week 3 - Woorde wat genees! (Spreuke 16:24); 

Week 4 - Fisiese genesing. (Jesaja 53:5).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.