Paspoort in Sy teenwoordigheid in (Gaan)

$5.60
0 reviews

Paspoort in Sy teenwoordigheid in (Gaan)

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Maak my bekend die pad wat ek moet gaan!. (Psalm 143:8); 

Week 2 - Ons gaan in die koning se Paleis in gelei met vreugde en 'n gejuig. (Psalm 45:16); 

Week 3 - Ek sal ingaan na die altaar van God, na God, my bron! (Psalm 43:3); 

Week 4 - Ek sal gaan na die Allerhoogste God. (Psalm 73:28).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$5.60
This product does not have any reviews yet.