Psalm 141:3 Here stel ’n wag voor my mond - Enkel Les

Psalm 141:3 Here stel ’n wag voor my mond - Enkel Les

Vendor
Kidzconnectsa
Regular price
R 25.00
Sale price
R 25.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie. 


Psalm 141:3 AFR53 “Here stel ’n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.”

As ons leer om Sy stem te hoor en die Woord te gehoorsaam sal ons beter beheer hê oor ons tong. Dit is maklik om betrokke te raak in argumente en verkeerde gesprekke as ons ongehoorsaam is. Ons beheer ook ons tong as ons in die Gees bid. Wanneer ons in die Gees bid bou ons onself op en bid die Vader se wil. 


Bybelstorie: Jakobus 1:19-22
- Die Krag Van Woorde.

Kidzconnectsa Enkel Lesse - Koop die beste lesse in ons dinamiese reekse nou as enkel lesse.

 

Click to edit the product in Ali Orders.
Note: only show for shop owner