Sing vir Hom

$5.47 $4.10
0 reviews

Sing vir Hom! 4 Weke Kinderkerk Reeks

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Kom ons aanbid die Here saam. (Psalm 59:6); 

Week 2 - Vertrou die Here. (Psalm 71:8); 

Week 3 - Loof en Prys Hom in alle tye! (Psalm 145:2); 

Week 4 - Alle nasies sal die Here aanbid (Psalm 86:9).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.