Vergifnis

$5.47 $4.10
0 reviews

Vergifnis 4 Weke Kinderkerk Reeks

Die reeks bestaan uit 4 weke: 

Week 1 - Verdra &vergewe mekaar. (Kolossense 3:13 A); 

Week 2 - Vergewemekaar soos Christus julle vergewe het. (Kolossense 3:13B); 

Week 3 - Vergeld niemand kwaad vir kwaad nie! (Romeine 12:17); 

Week 4 - Spreek lewe, deel God se Woord en liefde met ander. (Johannes 1:9).

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag.

Hierdie Reeks is perfek vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie.


$4.10
This product does not have any reviews yet.