Kidzconnectsa
Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks
Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks
Regular price
R 65.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 65.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie
4 Weke Boodskap Reeks
1. Lukas 14 Jesus by die aansit-ete Nederigheid in gebed lei tot Genesing.
2. Genesis 50 Josef se getuienis.Â
3. 1 Samuel 3 Samuel hoor die stem van die Here.
4. 1 Samuel 24 Dawid neem nie wraak nie hy vind sy vreugde eerder in die Here.Â
In elke les is daar 'n boodskap, 'n fokusvers, 2 Voorwerplesse en 'n gebed vir die dag. Boodskap reeks aflaaibare PDF Dokument
