Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks

Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vrymakende Waarhede vir Kidz Volume Twee 4 Weke Kinderkerk boodskap Reeks is `n perfekte aanbieding vir Kinderkerk, Sondagskool of tyd by die huis met die familie. Die reeks bestaan uit 4 weke boodskappe:

  • Lukas 14 Jesus by die aansit-ete Nederigheid in gebed lei tot Genesing.
  • Genesis 50 Josef se getuienis.
  • 1 Samuel 3 Samuel hoor die stem van die Here.
  • 1 Samuel 24 Dawid neem nie wraak nie hy vind sy vreugde eerder in die Here.

Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse en `n gebed vir die dag. 

 

View full details