1
/
of
1
Kidzconnectsa
Dawid se genade in die grot - Kies Genade (Dawid en Saul in die grot.)
Dawid se genade in die grot - Kies Genade (Dawid en Saul in die grot.)
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
In hierdie les ontdek kinders hoe Dawid genade en vertroue in die Here betoon het terwyl hy saam met koning Saul in `n grot was. Deur hierdie storie leer ons waardevolle lesse leer oor vergifnis en om God te vertrou, selfs in uitdagende situasies.
Aksiepunte:
- Kies Genade: Moedig kinders aan om genade en vergifnis bo wraak te kies in hul interaksies met ander mense.
- Vertrou God: Leer Kinders om God se plan te vertrou, selfs in uitdagende situasies, en te weet dat God dinge volgens Sy wil sal doen en dat Hy die paaie gelyk maak as ons Hom vertrou.
Share
