Skip to product information
1 of 1

Kidzconnectsa

Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap

Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap is `n boodskap wat kinders leer oor Dawid se geloof en lof tydens uitdagende tye. Dawid het Psalm 34 geskryf terwyl hy in `n grot vir sy vyande weggekruip het. Daar is krag in lof en aanbidding.

Aksiepunte:

  • Prys God altyd: Moedig kinders aan om God te loof en aanbid, selfs in uitdagende situasies en omstandighede.
  • Oorwin deur gebed en aanbidding: Leer kinders om stil te word voor die en om tyd te spandeer in SyWoord en om hulle harte uit te stort in gebed en aanbidding.
View full details