Kinders wat Bid! Klein Gebede Groot Geloof! 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Kinders wat Bid! Klein Gebede Groot Geloof! 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
/
per
"Kinders wat Bid" is 'n boeiende 4-week kinderkers-reeks ontwerp om 7-12 jariges te inspireer en bemagtig om 'n lewendige gebedslewe te ontwikkel. In hierdie reeks sal kinders die belangrikheid van gebed leer en die vreugde ontdek van kommunikasie met God.