1
/
of
1
Kidzconnectsa
Onder Konstruksie - Boustene van Geloof 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Onder Konstruksie - Boustene van Geloof 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Onder Konstruksie - Boustene van Geloof 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is `n opwindende reeks wat kinders help om God se konstruksie in hul lewens te verstaan.
Deur Bybelstories, interaktiewe aktiwiteite en boeiende lesse sal kinders verstaan dat hulle `n werk in die Hand van die Here is en dat God se konstruksie in hul lewens vol liefde, genade en doelgerigtheid is.
Kinders leer dat net soos `n bekwame bouer iets wonderliks bou, God hulle vorm as hulle Hom toelaat en dat elkeen van hulle `n skeppingsdoel het.
Share
