1
/
of
1
Kidzconnectsa
Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap
Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Dawid se Oorwinningslied - Lof in die Grot Boodskap is `n boodskap wat kinders leer oor Dawid se geloof en lof tydens uitdagende tye. Dawid het Psalm 34 geskryf terwyl hy in `n grot vir sy vyande weggekruip het. Daar is krag in lof en aanbidding.
Aksiepunte:
- Prys God altyd: Moedig kinders aan om God te loof en aanbid, selfs in uitdagende situasies en omstandighede.
- Oorwin deur gebed en aanbidding: Leer kinders om stil te word voor die en om tyd te spandeer in SyWoord en om hulle harte uit te stort in gebed en aanbidding.
Share
