1
/
of
1
Kidzconnectsa
Pad na Genesing en Restorasie Binne en Buite 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Pad na Genesing en Restorasie Binne en Buite 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Ontdek die ongelooflike heerlikheid van die genesing en herstel wat God in ons lewens kan bring in hierdie dinamiese reeks rondom die tema van herstel en Sy nabyheid aan die gebroke hart.
Hierdie 4-week kinderkerk-kurrikulum, is geskryf om kinders tussen die ouderdomme 7-12 te lei op `n transformerende reis om God se genesingswerk in hul lewens te verstaan. God kan ons binne en buite genees, herstel. In Sy teenwoordigheid vind ons vertroosting en hoop bring.
Share
