1
/
of
1
Kidzconnectsa
Sing vir Hom 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Sing vir Hom 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Sing vir Hom! 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is perfek vir Kinderkerk, Sondagskool aanbieding of vir toewydings tyd by die huis met die familie. Die reeks bestaan uit 4 weke: Week 1 - Kom ons aanbid die Here saam! (Psalm 95:6); Week 2 - Vertrou die Here (Psalm 71:8); Week 3 - Loof en prys Hom in alle tye (Psalm 145:2); Week 4 - Alle nasies sal die Here aanbid! (Psalm 86:9).
Elke les bevat `n boodskap, `n fokusvers, 2 Voorwerplesse, verse vir swaardsoek uitdagings en `n gebed vir die dag. Sing vir Hom! 4 Weke boodskap reeks vir Kinderkerk of Gesins Toewyding is `n betroubare produk wat `n waardevolle bydrae sal lewer tot die ontwikkeling van kinders se geloofslewe.
Share
